{ARGIEF}

Argief Vrouelidmate

Wat wil Jesus vir ons vroue hê

Wat wil Jesus vir ons vroue hê? Christina Landman Die vroue in wit en swart hou lekker kongres. Hulle sing "Ons gaan vorentoe, daar's nie terugdraai nie". Dis die vroue van die VGK. Watter wonderwerk is die sang nie? Hulle oefen nie eers saam nie, maar hulle sing in...

read more

Emosionele mense bemeester stres!

EMOSIONELE MENSE BEMEESTER STRES!   Voel jy ook soms jy hardloop jou dood en kry niks klaar nie? Tussen die besoek aan jou ma in die aftreeoord, die vierjarige se kinderpartytjie wat vanjaar "star wars" moet wees (Gryp selfoon: "Vriendin wat is "star wars"?! Help!!),...

read more

Oorgee om nuut te dink

E    Ek is getroud met my skoolliefde, Theo - tans brugpredikant in Goodwood Moedergemeente.  Saam het ons ’n passie vir gesonde huwelike.  Ons het 3 volwasse kinders (1 getroud met ‘n vreugdebondeltjie van 18mde, wat oorgretig nuut leer).  My onlangse 5jr in Japan...

read more

Nuut liefhê

Nuut ontvang soos ‘n kindjie

Ek is getroud met my skoolliefde, Theo - tans brugpredikant in Goodwood Moedergemeente.  Saam het ons ’n passie vir gesonde huwelike.  Ons het 3 volwasse kinders (1 getroud met ‘n vreugdebondeltjie van 18mde, wat oorgretig nuut leer).  My onlangse 5jr in Japan het my...

read more

Nuut volg

God se droom

God se droom – bome wat vrugte dra – Riana Vosloo, Strand Moontlike antwoorde vir Bybelstudie 1. Waar God beweeg, ontstaan lewe! Soutwater word vars en skoon. Waar alles dood was, ontstaan nuwe lewe – eetbare visse vul die meer tot voordeel van die mense. 2. Pragtige...

read more

God se Wiskunde

Hilde is saam met haar eggenoot, Willem Liebenberg vir bykans 19 jaar leraarspaar van die N.G. gemeente in Bonnievale.  Sy deel sy roeping en passie en  is baie betrokke in die gemeente.  Bybelstudie lê haar baie na aan die hart, omdat sy glo dat dit ʼn baie spesiale...

read more

Norme vir beoordeling

Slaap rustig

Hilde Liebenberg is saam met haar eggenoot, Willem Liebenberg, die afgelope 19 jaar leraarspaar van die N.G. gemeente in Bonnievale. Hulle 4 kinders is alreeds uit die huis, waarvan 2 nog op universiteit is. Hilde is baie betrokke in die gemeente en deel die roeping...

read more