{ARGIEF}

Argief Vrouelidmate

7-punt plan vir ‘n krisis

Hilde en Willem Liebenberg Hilde Liebenberg is saam met haar eggenoot, Willem Liebenberg, die afgelope 19 jaar leraarspaar van die N.G. gemeente in Bonnievale. Hulle 4 kinders is alreeds uit die huis, waarvan 2 nog op universiteit is. Hilde is baie betrokke in die...

read more

Die Gees self pleit by ons

Franziska Andrag-Meyer hou van delf in die skatkamers van ou woorde en leer aan die voete van diepdenkers. Sy hou van verse en wysies, sonder woorde, neurie en kunswerke wat die lewe in ‘n ander Lig beskou en die Goddelike inspirasie in die elke dag se dinge sien.  Sy...

read more

Gesinne wat bid

Catherine is ’n ma van 2 jong seuns en ’n predikant by Durbanville –Bergsig NG Kerk.Sy het o.a. ’n passie vir die gebedsbediening in die gemeente....

read more

Huis van Gebed

.Catherine is ’n ma van 2 jong seuns en                                                                ’n predikant by Durbanville –Bergsig NG Kerk. Sy het o.a. ’n passie vir die gebedsbediening in die gemeente.  "The Lord give me dream that allows me to fly, and the...

read more

Om ‘n Psalm te sing

Annalise Wiid is van woorde en wysies aanmekaargeweef. Sy skryf – stories, liedjies, rubrieke, wat vertel van God en van die lewe. En sy reis – sing-sing, die land deur – om dit met gehore te deel. Gaan kuier gerus by www.annalisewiid.co.za Om 'n Psalm te sing ... Wat...

read more

Om gereed te wees

  Gaan kuier gerus by www.annalisewiid.co.za Annalise Wiid is van woorde en wysies aanmekaargeweef. Sy skryf – stories, liedjies, rubrieke, wat vertel van God en van die lewe. En sy reis – sing-sing, die land deur – om dit met gehore te deel. Om gereed te wees … Is ‘n...

read more

Om te glo

Annalise Wiid is van woorde en wysies aanmekaargeweef. Sy skryf – stories, liedjies, rubrieke, wat vertel van God en van die lewe. En sy reis – sing-sing, die land deur – om dit met gehore te deel. Gaan kuier gerus by www.annalisewiid.co.za   Om te glo … Jesus se...

read more

Om te sien

Annalise Wiid is van woorde en wysies aanmekaargeweef. Sy skryf – stories, liedjies, rubrieke, wat vertel van God en van die lewe. En sy reis – sing-sing, die land deur – om dit met gehore te deel. Gaan kuier gerus by www.annalisewiid.co.za     Om te síén …  Annelise...

read more

Ek aanbid U, Here

Anna-Marie Roux is betrokke by gebedsmobilisering en –koördinering. Sy het haar eie kommunikasiekonsultasiebesigheid, is getroud met ‘n omgewingswetenskaplike, het twee kinders en woon tans in George. EK AANBID U, HERE … Anne-Marie Roux Gebed maak dit vir jou moontlik...

read more

Ek kniel voor U

Anne-Marie Roux is betrokke by gebedsmobilisering en -koördinering. Sy het haar eie kommunikasie- konsultasiebesigheid, is getroud met 'n omgewingswetenskaplike, het twee kinders en woon tans in George. Ek kniel voor u - Annemarie Roux Die Here het jou geskep om ‘n...

read more