{ARGIEF}

Argief Vrouelidmate

Ek kniel voor U

EK KNIEL VOOR U, HERE … Annemarie Roux Die Here het jou geskep om ‘n intieme liefdesverhouding met Hom te hê – en so ‘n verhouding behels dat jy jou diepste begeertes (al jou worstelinge, vrese,  geheime, onbegrip en seer)  net so, ongesensor en uit die dele van jou...

read more

Artikels oor Gebed

Artikel oor Gebed Die kantoor vir Nuwe Gemeente-Ontwikkeling (GO) van die sinode van Wes- en Suid-Kaapland en die Skiereilandse Raad vir Kerklike Samewerking (SRKS) het einde 2007 deur middel van ʼn samewerkingsooreenkoms tussen die NGK en VGK besluit om hul...

read more

Wees by Hom

Milanie Vosloo, ‘n sakevrou, skrywer en ma, is getroud met Johan Vosloo en het twee kinders, Marizelle (22) en Johan (19).  Milanie het groot geword in Windhoek, Namibië waar sy verskeie kere provinsiale kleure vir langafstande behaal het. Gedurende haar studentejare...

read more