{ARGIEF}

Nuus uit gemeentes

Wêreldbiddag Bonnievale

deur Lizl Oosthuizen Met die instap in die kerk het ons dadelik ‘n gevoel van vrolikheid en vakansie ervaar. Almal was vrolik en bont aangetrek met stringe blomme om die nek. Ons het die Bahamas besoek. In die voorportaal was aanloklike vrugteruikers en elke lidmaat...

read more

Calvinia

deur Chrissie Thorne As daar een ding is wat 'n gemeente bewusmaak van hulle doel op aarde, is dit korttermynuitreike. Die gemeentes raak bewus van ons “behoort aan mekaar” tot wat is ons verantwoordelikheid teenoor die Here se groot opdrag. Die nood in die wêreld...

read more

NG Welgelegen

Die volgende projekte is weer eens vanjaar met groot ywer aangepak. 1. Winterwarmte-projek: Pragtige truitjies, serpe, mussies en handskoene word deur gemeentelede gebrei en aan verskillende kinderhuise gestuur. 2. Herfsmark: Ons Herfsmark word jaarliks gehou. Die...

read more

Bonnievale

deur Hilde Liebenberg Ons het twee dames van die Alzheimers vereniging in Pretoria genooi om vir ons meer oor die toestand te kom vertel, asook die hantering van sulke pasiënte. Een van die positiewe uitkomste is om vir hulle iets te gee om hulle besig te hou, vandaar...

read more