{ARGIEF}

Vrouelidmate

Wêreldbiddag Bonnievale

deur Lizl Oosthuizen Met die instap in die kerk het ons dadelik ‘n gevoel van vrolikheid en vakansie ervaar. Almal was vrolik en bont aangetrek met stringe blomme om die nek. Ons het die Bahamas besoek. In die voorportaal was aanloklike vrugteruikers en elke lidmaat...

read more

Calvinia

deur Chrissie Thorne As daar een ding is wat 'n gemeente bewusmaak van hulle doel op aarde, is dit korttermynuitreike. Die gemeentes raak bewus van ons “behoort aan mekaar” tot wat is ons verantwoordelikheid teenoor die Here se groot opdrag. Die nood in die wêreld...

read more

Eva se gebed draai in Oos-Londen

NG Moedergemeente, se Jaarlikse tee-uitreik vir al ons huiswerkers. Dit was weer tyd vir ons gebruiklike tee vir ons huiswerkers – alombekend as Madam and Eve. Ons het hierdie jaar besluit om vir die dames ‘n regte “High Tea” te gee by Basil, ‘n plaaslike “Coffee...

read more

Dankbaarheid is soos ‘n stringetjie krale

deur Amanda Kruger-van Deventer Saam met buurvrou lê ek op my maag op haar bloublommetjie-sitkamermat. Ons het kleine Emily op haar magie gedraai. Haar beentjies trek sy op in die kruipposisie maar haar armpies is nog net te swak om haar op te lig. Skielik lig sy haar...

read more

Reistog na Geluk

Stel jou voor dat jy, soos Salomo van ouds, wakker skrik en jy hoor duidelik die stem van die Hemelse Vader wat sê jy kan vra net wat jy wil en jy sal dit kry. Wat sal jy kies? Ek dink eerlik nie dat ek wysheid sou kies nie! Sit so 'n rukkie stil en dink wat jy sou...

read more