{ARGIEF}

Vennote

Teologiese Dag 2015

DIE UITDAGINGS VAN ARMOEDE, WERKLOOSHEID EN ONGELYKHEID Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse Teologiese dag, wat die amptelike opening van die akademiese jaar inlui, vind plaas op Maandag 2 Februarie 2015 van 09:00 – 13:00 in die Attie van...

read more

Terugblik op WINTERSKOOL 2014

Christus ís die Hoop vir Afrika Ons kan terugkyk op die afgelope week se Winterskool wat by die Fakulteit plaasgevind het in samewerking met Communitas, Ekklesia en die Beyers Naudé Sentrum, en saamstem: dit was 'n wonderlike paar dae. Die hoofsprekers vanjaar was Dr...

read more

Gee (on)selfsugtig en volledig

Om 'n leier te wees is nie aldag maklik nie - jy moet die heeltyd op hoogte bly van wat aangaan in die wêreld, en in jou vakgebied. Ekerk se Learning Community seminare bied juis daardie geleentheid, en is geakkrediteer om VBO punte toe te ken. Hier volg dan inligting...

read more

Die pad van Dissipelskap

Ekerk bied in Mei 2014 'n opwindende leer geleentheid aan as webinaar. Die tema is " Die pad van Dissipelskap "  en sal spesifiek wees vir enige leraars en enige iemand wat meer wil weet en saam wil gesels oor die tema. Sien al die inligting hieronder, of kontak...

read more

Willie Jonker Gedenklesing

ROME EN REFORMASIE: QUO VADIS RING VAN KAAP DIE GOEIE HOOP WILLIE JONKER-GEDENKLESING Die Ring van Kaap die Goeie Hoop bied die jaarlikse Willie Jonker–gedenklesing aan op Sondag 27 Oktober om 15:30 by die Cape Peninsula Reformed Church (Kloofstraat 55, reg langs...

read more

Onthou die Heidelbergse Kategismus

“Remembering the Heidelberg Catechism in (South) Africa today”/ "Onthou die Heidelbergse Kategismus in (Suid-) Afrika vandag" Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch 30 Oktober - 1 November 2013  Vanjaar is die 450-jarige herdenking van die invloedryke...

read more

Gestruktureerde MTh in Praktiese Teologie

Gestruktureerde MTh in Praktiese Teologie (889-opsie) 2014 (Met ‘n spesifieke fokus op Pastorale Sorg en Berading) Dissiplinegroep Praktiese Teologie & Missiologie Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch   Ons bied graag 'n gestruktureerde MTh in Praktiese...

read more

Interpretasies wat herstel en heelmaak:

Die Ou Testament, Etiek en Menswaardigheid As deel van die Fakulteit Teologie se Hoop-Projek wat fokus op die bevordering van menswaardigheid, bied die Dissiplinegroep Ou en Nuwe Testament van die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch, in samewerking met...

read more

Sondag 21 September – Ons het ‘n nuwe hart!

Suid Afrika is 'n uitnemende land met wonderlike mense. Dit is ook 'n bedreigde en stukkende land. Verskeie samelewingsverbande val uitmekaar. Selfs die geloofsgemeenskap is die stryd om norme en waardes nie gespaar nie. Wêreldlinge verwys dikwels na gelowiges as die...

read more

Vennote

• Christen Vigsburo • Church Innovations Institute • Eenheid vir Godsdiens- en Ontwikkelingsnavorsing • Suider-Afrika Instituut van Gestuurde Gemeentes (Vennootskap van Gestuurde Gemeentes) • Die Beyers Naude Sentrum vir Publieke Teologie • Kingfisher...

read more