Communitas-gehuisveste Webtuistes

Written by webmeester on . Posted in Webtuiste inligting

ALBANIE BONTEHEUWEL JEFFREYSBAAI JEFFREYS-JEUG KIRKWOOD TARKASTAD

Communitas het ‘n deel van hulle webruimte by Hetzner beskikbaar gestel vir gemeentes om hulle eie webtuistes te huisves.  Deur middel van die VBO kursus, Ontwikkel ‘n Interaktiewe Webtuiste, word gemeenteleiers begelei in die ontwerp, ontwikkeling en instandhouding daarvan.  Die eerste kursus is in die Oos-Kaap gehou en 6 gemeentes het van die geleentheid gebruik gemaak.  Hier is die eerste vrugte van hulle werk.

Die volgende kursus is 16-19 November 2010 in Stellenbosch.  Kontak Divine om in te skryf.

Trackback from your site.

Leave a comment