{ARGIEF}

Communitas stel eboeke in twee formate beskikbaar.

  • Mobi wat op Kindle gelees kan word.
  • ePub wat op verskeie platforms en toepassings gelees kan word.

Mobi kan ook na ePub en ePub na Mobi omgeskakel word op die web.
ePub kan onder andere deur die volgende toepassings gelees word (klik op die onderskeie skakels om die [gratis] sagteware af te laai):