{ARGIEF}

Nous 5 is vrygestel! Tema: ge[heel]

Paint by Numbers – leer om saam met Jesus buite die lyne te verf.

Lepel – nooi jou uit om met hoop te leef!

Bestel by:  Louisa, Jeugkantoor 021/9577199 of jeug@kaapkerk.co.za.

Koste: R30 (posgeld uitgesluit)