{ARGIEF}

Changing the World?

An invitation to faithful discipleship and responsible citizenship

2 – 4 Junie 2015

Winterskool embleem
Die jaarlikse Winterskool is ‘n Ekumeniese Konferensie, aangebied deur Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch
in samewerking met Ekklesia, Communitas en die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie
PLEK
Fakulteit Teologie, Dorpstraat 171, Stellenbosch
HOOFSPREKERS
Proff. Barney Pityana, Amanda Gouws en dr. Coenie Burger
AANBIEDERS
Persone van verskeie kerke sal as sprekers optree: Elsabe Döman, Jetro Cloete, Tiana Bosman, Craven Engel, Stephen Snyman, Spiwo Xapile, Louis Jonker, Elna Mouton, Jeremy Punt,
Nadine Bowers-Du Toit, Craig Stewart, Stan du Plessis, Braam Hanekom, Donald Katts,
Derrick Marco, Londiwe Xulu, Gerjo Ben van der Merwe, Donald Katts, Derrick Marco, Shaun Burrows, Erica Greathead, Tim Hawkridge, Leon Klate, Esmé Bowers, Alan Storey,
John van de Laar, Anita Cloete, Xolile Simon, Dawid van Huffel, Jim Harris, Duncan McLea, Mxolisi Mpambani, Walter Philander, Ron Phillips, Xola Skosana en Yvette Moses.

REGISTRASIE
Die program en registrasievorm kan hier onder afgelaai word.

Vir die PROGRAM, kliek hier:   HomePrintVersion
Vir ‘n INSKRYWINGSVORM, kliek hier: WinterskoolRegistrasievorm2015

NAVRAE
Wilma le Roux (Communitas): Tel: 021-808 3624; E-pos: Wilma
LW:    Vanweë die ekumenie se aard sal die konferensie hoofsaaklik in Engels aangebied word, maar deelnemers is welkom om bydraes in Afrikaans te maak.