{ARGIEF}

Momente van Sien (oftewel: Kyk as jy Kiek!)

Het jy ook ’n digitale kamera?

En begin jy al hoe meer van die fotonemery hou?

“Ja, maar…“

Kom dan na Communitas se (baie basiese) kursus oor fotografie.

Kom hoor meer oor:

  • Hoe werk foto’s? Iets oor balans, diepte en lig.
  • Hoe werk die kamera om ’n foto vas te vang.
  • Vaslegging deur praktiese veldwerk met jou eie kamera.
  • Vaslegging deur bespreking van die veldwerk.
  • ’n Kort inleiding oor redigering van foto’s op die rekenaar
  • ’n Paar gedagtes oor die gebruik van foto’s in ’n PP aanbieding.

Kommunikasie geskied al hoe meer deur middel van die visuele.

Jou digitale kamera kan jou daarmee help.

Jy kan ’n wyer visie kry – deur die lens!

Datum: 19 November 2008

Koste: R100,00 dit sluit middagete en kort handleiding in.

Bring saam: Jou eie digitale kamera en kabel vir aflaai op rekenaar

Inskrywings by: Divine 021-8083265 of dr@sun.ac.za. Ons het net plek vir 15

Aanbieder: Jannie Hougaard, predikant van Caledon en bekende fotograaf- gaan kyk gerus na sy foto’s op die fotogalery.