Donderdag 4 November Aanhaling – gedagte

Written by Braam Hanekom on . Posted in Nuusperspektief

`n Samelewing wat slim geraak het maar God verloor het, is soos `n supersoniese vliegtuig in volle vlug… sonder `n loods.

Ons praat maklik oor ander mense as hulle nie by is nie, maar God is altyd by.

Trackback from your site.