{ARGIEF}

Geloofsreis vir vroue

Herbertsdale juig oor Vroue met Vlerke

Getuienis van sommige groeplede: Dit is vir my een groot lekkerte om elke Woendag saam met vriendinne gedagtes uit te ruil en te voel hoe die Heilige Gees met elkeen van ons werk. Die geloofsreis is anders as gewone bybelstudie en gee ons die geleentheid om God, sy...

read more

Eva se gebed

Ek is 'n vrou. Ek is uniek geskep deur God en 'n plek in hierdie lewe gegee – 'n ruimte om te mag wees. Die hele wêreld het gewag dat ek gebore moet word.   Ek is 'n vrou. God se reis met my, deur die goeie en die slegte, het my voorberei om vry langs ander te...

read more

Geloofsreis vir vroue

Hierdie webblad wil ons bediening aan vroue bekend stel. Ons wil vroue inlig oor die geloofsreis waar ons vroue lei om hul vlerke te sprei. Ons doen dit deur middel van VROUE MET VLERKE   wat ‘n inisiatief is om vroue oor kultuur- en groepsgrense heen te leer om...

read more

Geloofsreis vir Vroue 2

Geloofsreis vir Vroue 2 Hierdie webblad wil ons bediening aan vroue bekend stel. Ons wil vroue inlig oor die geloofsreis waar ons vroue lei om hul vlerke te sprei. Ons doen dit deur middel van Vroue met Vlerke wat ‘n inisiatief is om vroue oor kultuur- en groepsgrense...

read more

Vroue met Vlerke-projek

Ek stem saam met Oswald Chambers. "Dit is makliker om vir God te werk sonder 'n visie of 'n roeping, want dan bekommer jy jou nie oor wat Hy verwag nie.  Gesonde verstand, bedek met 'n lagie Christelike emosie, word dan jou gids. Jy mag dalk meer voor-spoedig en...

read more

Vroue met Vlerke-oggend

Hoe beskryf jy menslike deelname aan 'n Goddelike proses? So voel ons na die kuier op Uniondale vanaf   6 – 8 Maart.  Die Uniondale Vrouebediening het die drie vroue van Onrusrivier genooi om die Wêreldbiddag vir vroue daar te kom aanbied. Saam het hulle stilgeword en...

read more