Hekel patroon (DIE ONSE VADER)
Aan Marietjie
My moeder is nog in besit van die Onse Vader hekelpatroon.
Laat weet jou posadres, dan stuur ons met graagte vir jou die patroon aan.
Groete
Susan
Sel: 084 501 3127
Trackback from your site.
Aan Marietjie
My moeder is nog in besit van die Onse Vader hekelpatroon.
Laat weet jou posadres, dan stuur ons met graagte vir jou die patroon aan.
Groete
Susan
Sel: 084 501 3127
Trackback from your site.
Comments (68)
Magda Fourie
| #
Ek het hierdie webblad gevind deur Google search. Ek hekel en iemand in ons kerk het gevra of iemand weet waar om die patroon te kry. Sal dit enigsinds moontlik wees om vir my die patroon te laat kry? Ons sal dit geweldig op prys stel. Ek skryf vanuit New Zealand.
Seëngroete
Magda
Reply
magaret
| #
Ek is in besit van n Onse Vader hekel patroon. Baie maklik. Dit nou wel in n grafiek vorm, maar dit hekel baie maklik.
Reply
Grieta Meyer
| #
Goeie more. Sal u asseblief so vriendelik wees om vir my die Onse Vader patroon/grafiek te laat kry. Baie seëninge vir u. Groete. Grieta (griet.m14@gmail.com)
Reply
Riana
| #
Kan u asb. vir my ook die patroon van die Onse Vader stuur (rianach@absa.co.za)?
Reply
Alida Malan
| #
Goeie dag
Ek sien dat U n Onse Vader hekel patroon het. Ek soek my nou al dood vir een. Is dit moontlik dat U dalk vir my ook die patroon kan aan stuur: alida.malan@sebata.co.za
Reply
ralie louw
| #
Kan u asb vir my die patroon e-pos asb lwillem@ymail.com. Dankie ralie louw
Reply
Elsabe
| #
Kan ek smeek vir die patroon groot groot asseblief
Reply
webmeester
| #
Ek het dit aan jou ge-epos. Groete.
Reply
Engela
| #
Goeie naand, kan u dalk vir my die hekel patroon van die Onse Vader epos. Dit is vir my Moeder van 71, sy is in 2018 met Alzheimers gediagnoseer en die hekelwerk stimuleer die brein. Baie dankie
Reply
webmeester
| #
Ek maak so.
Reply
Alice
| #
Kan u asb ook vir die patroon stuur.
Dankie
Alice (am.links@yahoo.com)
Reply
webmeester
| #
Die enigste kontak wat ons het is Susan by die selnommer: 084 501 3127, maar sy het dit net in gedrukte formaat, nie elektronies nie. Ek het self die Internet ingevaar op soek na iets, en ook ‘n hele paar van die personeel by Communitas en Vroulidmate gevra, en sover kon niemand iets opspoor nie. Daar is baie skakels op die Internet na chrochet patrone, maar dan is dit net in Engels. Jammer!
Reply
Magda Fourie
| #
Baie dankie vir die spoedige antwoord. Ek het ook self verder op die web gaan soek, en ook net die Engelse weergawe kon opspoor. Ek sal miskien probeer om die sel nommer te skakel en sien of dit iets oplewer.
Baie dankie vir die moeite.
Seënwense
Magda
Reply
Sandra
| #
Goeie Middag
Ek bly in Suid Afrika en is opsoek na hierdie patroon. Is dit moontlik dat julle die patroon ook aan my kan stuur? My epos adres is pixitails@gmail.com. Kontak my asb, dan kan ek my pos adres aan julle gee.
Ek sal dit vreeslik baie waardeer.
Dankie
Sandra
Reply
LENIE JACOBS
| #
ASB KAN EK OOK DIE PATROON KRY ASB. SOEK AL JARE NA HOM
BAIE DANKIE
Reply
bella
| #
hi as julle een gekry het van die onse vader met biddende hande in of enige hikkel patroone asb kan ek afskrifte kry groot asb baie dankie bella
Reply
Magda Fourie
| #
Volg net hierdie skakel hier onder.
https://communitas.co.za/taakspanne/vrouelidmate/hulpmiddels-vrouelidmate/die-ons-vader-hekelpatroon/
Reply
bella
| #
my nr 0795214959
Reply
Lies
| #
ASB eks op soek na die Onse Vader Hekel Patroon kan ek dit asb ontvang my epos adres is mjvniewe@randwater.co.za
Reply
Sonja
| #
Ek is ook asb opsoek na die Afrikaanse weergawe van die Onse Vader, hekel patroon, indien moontlik kan dit aan my ge- epos word, of kan ek maar vir Susan direk skakel.
Groete
Reply
webmeester
| #
Jy kan haar kontak, ja.
Reply
Magaret
| #
Halo daar.
Ek sien verskeie mense is opsoek na die Onse Vader hekel patroon. Ek het een vir hul.
Kontak my gerus via email of by 082 558 1311
Reply
Magda Fourie
| #
Hallo Magaret
Dit klink nou vir my na goeie nuus. Ek sal dit geweldig op prys stel as jy vir my ‘n afskrif kan epos na die volg. eposadres: magda4ee@gmail.com
Laat weet asb indien daar enige koste daaraan verbonde is sodat ek die nodige reëlings kan tref.
Reply
Elmarie Melchet
| #
Magda het jy toe die patroon gekry vir Onse Vader ? Stuur dit asb vir my.
Elmarie.melcher@me.com
Dankie
Elmarie
Reply
Deerdre
| #
Hi Magaret
Ek is dringend op soek na Onse Vader hekel patroon as moontlik Afrikaans en Engels. Kan jy my help asseblief.
Dankie
Deerdre
Reply
Teracita
| #
Goeie dag
Ek sal dit hoogliks waardeer as u vir my die Ons Vader hekel patroon kan epos.
By voorbaat baie dankie
Groete
Reply
KarinA
| #
Ek ht geborduurde weergawe en ht hom probeer hekel sonder. Sukses, sal u dit asseblief vir my kan stuur?
Reply
bella
| #
hi magret
kan jy hom asb vir my stuur groot asseblief
na cutybella@gmail.com of na bella.jacobs@sasol.com baaie dankie en as jy mooi hikkel patrone het met diagramme so die boeke crocher monthly ek sal so baie bly wees
baie baie dankie
bella
Reply
Hermien
| #
Goeie dag ek is dringend op soek na die onse vader in afrikaans engels en portegeus as iemand dit het en ook op soek na die biddende hande en n engeltjie wat op sy knee staan met sy hande bymekaar en bid groot asb. Geseende naweek
Reply
Mariana Gouws
| #
Goeie dag
Ek sien dat jy n onse vader hekel patroon het. As dit moontlik is kan jy dit vir my e- mail by gouwstom@gmail.com. Ek wil asb die afrikaanse een he dankie
Groete
Mariana Gouws
Reply
Magda Fourie
| #
Hallo Mariana Gouws
Ek het die patroon vandag vir jou per epos gestuur.
Seënwense
Magda
Reply
Janie Brink
| #
Ek sal dit so waardeer om ook die hekelpatroon van die Onse Vader te bekom. Baie dankie by voorbaat
janie.brink@gmail.com
Reply
Hesther Bekker
| #
Ek is op soek na Die Onse Vader hekel patroon, kan iemand help asseblief
Reply
Magda Fourie
| #
Goeie dag Hesther
Ek vind net by jou uit of jy die Onse Vader hekelpatroon by iemand gekry het. Ek sien jy het nie jou epsadres verskaf nie.
Indien jy dit nognie ontvang het nie sal ek dit vir stuur, maar dan verlang ek jou eposadres om dit te kan doen.
Jy kan my laat weet deur Kommunitas
Seëngroete
Magda
Reply
Magda Fourie
| #
Hesther, ek het my patroon by Magaret le Roux gekry. Sy het dit per epos aan my gestuur. Haar eposadres is:
magaretlr@gmail.com.
Stuur haar gerus ‘n epos. Indien sy nie binne ‘n week na jou terugkom nie, kan jy my epos: magda4ee@gmail.com
Reply
Letitia
| #
ASB eks op soek na die Onse Vader Hekel Patroon kan ek dit asb ontvang my epos adres is admin@matswani.co.za
Reply
Magda Fourie
| #
Hallo Letitia. Ek het die Onse Vader aan jou eposadres gestuur. Geniet die groot projek van hekel.
Seënwense.
Magda.
Reply
Magda Fourie
| #
Hallo Mariana Gouws
Ek het jou ‘n epos gestuur met die patrron.
Seënwense
Magda
Reply
Anton
| #
Magda, sal jy die ‘Onse Vader’-hekelpatroon vir my ook aanstuur asb?
Reply
Magda Fourie
| #
Hallo Anton.
Ek sal dit met plesier aanstuur, maar ek het jou eposadres nodig om dit aan te stuur. Sodra ek dit het, stuur ek dit.
Groete
Magda
Reply
bella
| #
e mails
bella.jacobs@sasol.com
cutybella@gmail.com
Reply
webmaster
| #
Hier kan Die Ons Vader hekelpatroon direk van die webtuiste afgelaai word: https://communitas.co.za/taakspanne/vrouelidmate/hulpmiddels-vrouelidmate/die-ons-vader-hekelpatroon/
Reply
Mariana Gouws
| #
Ek is opsoek na die Onse Vader hekel patroon in afrikaans met die biddende hande onder of langs die kant. Daar is nog n ander patroon wat baie mooi is maar weet nie presies hoe hy lyknie Dit is nie die gewone een met die blomme nie ek dink die letters in in suur skrif . Sal dit hoog op prys stel as daar iemand is wat my kan help My e mail adress is gouwstom@gmail.com
Groete
Mariana Gouws
Reply
Esme Crafford
| #
Kan julle dit vir my ook epos asb? escrafford@gmail.com
Reply
Magda Fourie
| #
Hallo Esme.
Ek sal met plesier dit aanstuur. Hiedie webblad wys nie jou eposadres nie. As jy my kontak op magda4ee@gmail.com dan kan ek jou adres daar kry. Sodra ek dit kry, stuur ek vir jou die patron.
Groetnis
Magda
Reply
Susan Ferreira
| #
Die patroon vri Onse Vader hekelpatroon: ferreirasusan5@gmail.com
Reply
Magda Fourie
| #
Indien jy nognie die patroon by iemand gekry het nie kan jy my kontak deur my eposadres:
magda4ee@gmail.com
dan stuur ek dit met liefde.
Magda
Reply
Annatjie
| #
Naand ek is ook opsoek na een,ek het myne uitgeleen, en nou is die weg. Groot asb, hier is my email adres: 0828033557@vodamail.co.za dankie Annatjie
Reply
webmaster
| #
Miskien kan iemand vir ons die hekelpatroon van die Onse Vader na Communitas toe stuur, dan plaas ons dit hier vir toekomstige navrae. Stuur dit na webmaster@communitas.co.za.
Reply
Sue
| #
Asb mag ek ook die patroon kry? Ek is ook op soek na die diagram vir die “Laaste Maal” ek het nog die patroon maar my diagram is weg, as iemand dalk kan help sal ek baie dankbaar wees. By voorbaat dank. E-pos: serasmus26@gmail.com
Reply
Lynette
| #
Goeie dag, ek is dringend opsoek na die Ge-Hekelde Onse Vader wat in ñ Raam is (lffs.swartz@gmail.com).
Dankie
Reply
Christo
| #
Goeie dag. Ek wil net graag uitvind of iemand groot asb vir my die Onse Vader se hekel patroon kan e-mail asb. My moeder is dringend opsoek na die patroon. As iemand dalk n patroon het vir die biddende hande sal dit groot waardeur word. Dankie (c.storm1992@gmail.com)
Reply
webmaster
| #
Ons kry baie navrae vir hekelpatrone. Miskien kan mense dit in pdf formaat vir ons stuur, dan maak ons dit een van die aflaai hulpmiddels op die webtuiste. Ons sal graag dié diens lewer. Webmeester.
Reply
Ben Viljoen
| #
ASB eks op soek na die Onse Vader Hekel Patroon kan ek dit asb ontvang my epos adres is bjp88.viljoen@gmail.com
Reply
Maria
| #
Ek wil asb. ook die Onse Vader hekel patroon he
kan jul dit vir epos asb.
Baie dankie vir jul moeite
my epos adres is info@zimthabi.co.za
Reply
Karen
| #
Goeie more ek hoop julle kan my nog help ek soek baie graag die hekel patroon vir die Onse Vader as iemand my aseblief kan laat weet waar ek hom kan kry sal ek dit baie wardeur. My epos adres is karinjanssen84@gmail.com
Reply
Hettie
| #
Ek soek ook graag na die hekel patroon vir die Onse Vader. Ek sal dit baie waardeer as u dit vir my kan stuur na epos adres agg@lantic.net
By voorbaat dank
Hettie
Reply
carike
| #
Hi goeie Naand
Ek wil my moeder veras met n patroon van de Onse Vader, Voetspore in die sand, biddended hande en die awonts maal.
As tannie my dalk kan help of kan raad gee waar ek dit dalk sal kan kry. Ek sal dit baie waardeur.
Groete
Carike
My epos is mslegs@gmail.com
Reply
karen
| #
Kan ek Groot ASB ook d patroon kry.
Maryannpretorius@yahoo.com
Reply
Milly Skipper
| #
Kan ek ook asb. die patroon kry (skipperh1@hotmail.com).
Reply
Liza Graham
| #
Ek is doof my stokperdjie is hekel ek is lief vir filet werk en sal graag die Onse Vader en die biddende hande se hekel patrone wil ontvang as dit moontlik is. Groot asseblief? E-mail
lizagraham75@gmail.com
Reply
Hester
| #
Baie dankie as ek mag gaan ek jou Whatsupp. En my adres vir jou gee
Reply
Gert Buitendach
| #
Goeie middag, kan u asseblief die hekel patroon van die onse vader aanstuur na buitend2@gmail.com. byvoorbaat dank, Gert
Reply
Magda Fourie
| #
Goeiedag Gert
Ek het vir jou ‘n epos gestuur.
Magda Fourie
Reply
Annelize
| #
Goeiedag, ek is op soek na die hekelpatroon vir Die Laaste Avondmaal, as iemand my daarmee kan help. Sal dit baie waardeer.
Reply
Magda Fourie
| #
Ek sal dit vir jou kan stuur. Ek het jou eposadres nodig om dit aan te stuur. My epos is: magda4ee@gmail.com. Kontak my en ek stuur dit met graagte.
Reply
Werner Townsend
| #
Goeie dag. Werner Townsend hier. Sal dit moontlik wees om asb vir my ‘n epos te stuur na werner.townsend@gmail.com dan kan ek my pos adres aan stuur. Goedheid en guns.
Reply
webmeester
| #
Die hekelpatroon is net elektronies beskikbaar.
Reply