mag daar…

Written by Frederick on . Posted in Transformasie

Maar mag daar altyd groenbome wees

en wit wolke…

en ’n son en ’n maan

en ’n aarde van grond en klip.

En…mag daar altyd mense wees

wat ons in die oë kyk

sonder om skaam te kry.

Trackback from your site.

Leave a comment