Ons groet José van die Jeugkantoor Vandag het ons afskeid geneem van José Layman, die vriendelike stem van die Jeugkantoor by Communitas. José gaan eers 'n sabbatstydperk neem waarin sy kan rus en meer aandag kan gee aan haarself, haar gesin wat haar so na aan die...
COMMUNITAS: ʼn Terugblik met die oog op die toekoms
Communitas se 10-jarige verjaarsdag vieringe Op Vrydag 15 September het die personeel van Communitas, Ekklesia, die Kerkargief en personeellede van die Bellville-Sinodale kantoor saam gekuier om die 10de verjaarsdag van Communitas te vier. Hierna het die...
Bêre jou kerkskoene en trek jou “gumboots” aan …
Communitas Spandag 2017 ... ons gaan aarbeie pluk ! Vrydag 17 September was Communitas se verjaarsdag, en na die koek-en-tee om die geleentheid behoorlik te vier, het die span letterlik hul gumboots aangetrek en gaan aarbeie pluk. Polkadraai het pas oopgemaak en die...
Communitas Jaareind-funksie
Le Pommier en Pniel-kuiers 2016 se Jaarafsluiting was 'n anderster-lekkerte - eers het ons aangedoen by Le Pommier, 'n wynlandgoed ongeveer 4.5 km buite Stellenbosch op die Helshoogtepad. Le Pommier beteken ‘Die Appelboom’ in Frans, en was eers 'n appelboord, wat deel...
Communitas Personeel 2020
www.communitas.co.za Noordwal-Wes 1, Stellenbosch Posbus 3322, Matieland, 7602 Diensgroep Gemeentebegeleiding Gielie Loubser PSD Gemeentebegeleiding 021-808 9293 083 234 2178 gielie@sun.ac.za Mathilda du Pisanie Gemeentebegeleiding Administratiewe Koördineerder...
Communitas-samesyn
Op Maandag 11 Julie toe die meeste van Communitas se personeel weer terug op kantoor was na ‘n lekker winterbreek, het die dames besluit om pannekoek te bak in die boonste kombuis en almal in die gebou te nooi om te kom saamkuier met lekker koffie en pannekoek....
Fase 2 van die Pelgrimstog van Hoop begin
Pelgrimstog word uitgebrei Al hoe meer mense het die behoefte om ‘n pelgrimsroete te stap – ‘n geestelike dissipline wat reeds eeue beoefen word. So ‘n staptog help jou om ‘n geestelike dimensie op die staptog te herwin – enersyds deur die eensaamheid op die pad, maar...
Communitas se Paasnagmaal
Goeie Vrydag? Nadat Jesus die suur wyn gekry het, het Hy gesê: “Dit is volbring!” Toe het Hy sy kop vooroor laat sak en die laaste asem uitgeblaas. Johannes 19:30 Hierdie jaar het Communitas nie hul gebruiklike paasontbyt gehou nie. Mathilda, wat vanjaar vir die...
Dis Communitas se verjaarsdag!
8 Jaar oud! Twee jaar gelede skryf Frederick op Communitas se verjaarsdag die volgende: Ons is dankbaar vir die mylpaal en vir almal wat gehelp het om ons dienste aan gemeentes en predikante uit te bou. Baie dankie aan elke gemeente wat ons vertrou het om saam met...
Peter Adams
Peter Adams Communitas: Kantoor vir Gemeente-Ontwikkeling en Kerklike Samewerking My rol in die Kerk het ek al op vroeë ouderdom besef as iemand met sterk organiseringsvermoë en ‘n passie vir die werk van die Here. Om gemeentes te help en leiding te neem is vir my...