{ARGIEF}

Joanie BattJoanie Batt

Admin Beampte: SKP

Admin Beampte: Finansies

Ek is getroud met John Batt; 3 getroude kinders; 4 kleinkinders en ‘n hond
Ek, my man en die hond woon in Kuilsrivier; my kinders in Centurion, Kuilsrivier en London onderskeidelik
Ek
is die Administratiewe beampte by Sinodale Kommissie vir
Predikantebediening; predikantebediening- en versorging lê my na aan
die hart, want ek leef graag empatie uit; deur my werk hier kan ek my
Here dien en vir my medemens iets beteken
Verder is ek ook betrokke by die admin van die finansiële sy van Communitas; om met syfers te werk bly ‘n lekker uitdaging!
Onthaal, lees, brei, swem en stap is my stokperdjies

Kontakdetail:
021-808 3382 (k)
jcab@sun.ac.za