Preekstudies

Written by Andre Schmidt on . Posted in Vorige kommentaar

Van my kant, wil ek graag dankie se vir al die medewerkers by die Leesroosterteks. Dit is so heerlik om julle bydrae, as aanvulling, tot die preekstudie te lees. Vars en aktueel. Ek geniet dit om die Leesrooster se teks elke week deur te werk. Soms, maar my gevoel, sukkel die skrywers om ‘n toepaslike sprong te maak na die preek. Daarom geniet ek julle stukke so. Dankie dat ons kan deel in die gawes wat die Here vir julle gegee het.

Andre

Trackback from your site.

Comments (2)

  • Wessie

    |

    Wil graag na u hemelvaartdag preekskets kyk. U het baie goeie preeksketse

    Reply

    • webmaster

      |

      Die Hemelvaart preekriglyne word by twee ander webtuistes gepubliseer: Seisoen van Luister en Gemeentedienste Netwerk. Die teks vir volgende week se Hemelvaart is Lukas 24:44-53. Dit sal hopelik teen Vrydag dié week gepubliseer word, saam met die Sondag daarna, 1 Johannes 5:9-13, en Pinksterfees die daaropvolgende Sondag, Esegiël 37:1-14.

      Reply

Leave a comment