{ARGIEF}

missionalVan 19 – 21 Januarie 2015 te Stellenbosch het meer as 170 kursusgangers die voorreg gehad om deel te wees van ’n konferensie wat saam gedink het oor die toekoms van missionale teologie en missionale gemeentes en kerke. Ons het die voorreg gehad om interaksie te kon hê met leiers op hierdie gebied soos Darell Guder, Pat Kiefert, Bishop Cray en Nelis Niemandt. Verskeie sprekers het PowerPoints gebruik en dit is hier aflaaibaar:

Volledige klank en beeld opnames is deur Bybel-Media gedoen en hulle kan gekontak word by 021 873 0822 of 14 Versailles Upper Street, Wellington, 7655.