{ARGIEF}

getimagelibrary.aspxBrandon Cox is ‘n Bedienaar van die Woord en kerkplanter. Tans is hy betrokke by die vestiging van Grace Hills Church in die Amerikaanse staat, Arkansas. Brandon is ook by pastors.com betrokke as redakteur van Rick Warren se Pastor’s Toolbox nuusbrief.

Pas het ‘n boek oor koninkrykgerigte leierskap – “More Influence: 21 From-the-Gut Lessons for Kingdom Leaders” uit sy pen verskyn. Hierdie boek is beskikbaar as gratis e-boek.

KLIEK HIER om die boek af te laai.