Hugenote Kollege in samewerking met Kommissie vir Getuienisaksie (KGA) en die Kantoor vir Nuwe Gemeente Ontwikkeling en Kerklike Samewerking (GKS) het ʼn konferensie oor Interkulturele Gemeente-wees aangebied op 22-23 Julie 2014 te Chrismar Villas (Bellville). Die konferensie het ook saamgeval met die jaarlikse KGA Jaarvergadering.
Tydens die konferensie is besin oor die aard en huidige funksionering van multikulturele gemeentes in die NG Kerk-familie, met die oog daarop om die vorming en funksionering van multikulturele gemeentes te bevorder.
‘n Opsomming van alle bydraes met skakels na die bydraes, navorsingsverslae asook individuele bydraes van die sprekers is beskikbaar en kan afgelaai word.
- 2014 Summary of topics presented and discussed during the conference
- Hugenote K Research Multicultural congregations
- Hugenote Kollege navorsing multikulturele gemeentes
- NT Perspektiewe 1 Marius Nel
- NT Perspectives 1 Marius Nel
- NT Perspektiewe 2 Marius Nel
- NT Perspectives 2 Marius Nel
- Leadership Martiens Swart
- Leierskap in ‘n multikulturele kerk Potgieter
- Leadership in a multi-cultural church context Potgieter
- Theological Perspectives F Wessels
- Paper Groenewald and Kotze Multicultural 2014 final