{ARGIEF}

Verantwoordelike Vernuwing

Stellenberg

2004

Families is dikwels afgeskeep in gemeentes. In hierdie voorlegging word die basiese boustene van die ontwikkeling van ‘n familiale kultuur in gemeentes bespreek.  Dit is ‘n voorlegging van in 2004 by Verantwoordelike Vernuwing gemaak is. Gemeentes wat belangstel in meer inligting oor die proses en die resultate van die proses in gemeentes kan gerus vir Gielie Loubser kontak by gielie@sun.ac.za

{gallery}/familiegewoontes{/gallery}