{ARGIEF}

  • Opleiding en ondersteuning van brugpredikante
  • Begeleiding van die gemeente wat vakant geraak het
  • Hantering van “verliese” en verandering in die gemeente
  • Fasiliteer die proses om die kultuur van die gemeente te bepaal
  • Demonstreer missionale leierskap
  • Berei gemeente voor op die “nuwe hoofstuk”
  • Bevestig opnuut die rol en plek in dié verband

Kontakpersone:        Pierre Goosen; pmgoosen@sun.ac.za; Joanie Batt; jcab@sun.ac.za;  tel 021-808 3382
Mede-fasiliteerder:   Bossie Muller