{ARGIEF}

Navorsingsverslag Welstand van Predikante
Communitas het in 2015 navorsing oor die welstand van predikante gedoen om eerstens te kyk hoe dit met predikante gaan, maar ook om te kyk op watter maniere ons predikante beter kan ondersteun in die toekoms.
 
Om die verslag af te laai kliek hier: Taakspan navorsing 2