{ARGIEF}

  • Drie dag eilandsituasie
  • Elke deelnemer word deur twee begeleiers begelei
  • Rolspelle as metodiek
  • Praktiese terugvoer oor die manier van doen en optrede
  • Evaluering aan die hand van nege bekwaamhede
    • Geloofsonderskeiding
    • Geloofsvolwassenheid
    • Emosionele volwassenheid
    • Denkvermoë
    • Effektiewe kommunikasie (sluit konflikhantering in)
    • Besluitneming
    • Verantwoordbaarheid
    • Leierskap
    • Mentor en afrigting (begeleiding)

Kontakpersoon:  Pierre Goosen; pmgoosen@sun.ac.za; Joanie Batt;  jcab@sun.ac.za; tel 021-808 3382
Mede-Administrateur:  Theunis Botha