Een van die dinge wat sinoniem met Coenie Burger is, is BOEKE. By sy afskeidsfunksie vertel hy hoe hy besef het ander mense moet ‘n mens help lees … en dit was die begin van die BUVTON navorsingsgroepe – Communitas se voorloper!
Lees onder verder om die videogreep te sien! …
Lees onder verder om die videogreep te sien! …
Coenie Burger afskeid from Communitas on Vimeo.
Kyk hier om te luister as Coenie die verhaal vertel: Oor die boeke
Lees meer hier en sien die foto’s van Coenie se afskeid: Coenie Burger afskeidsfunksie