{ARGIEF}

Die komende week vind daar weer ‘n Retraite plaas: Jesus en die Koninkryk, wat die tweede been is van die eerste jaar van die Geloofsreis vir predikante. Die eerste been van die Geloofsreis het vroeër vanjaar plaasgevind op Wortelgat net buite Stanford, en hierdie keer word dit weer op dieselfde plek gehou.

Geloofsvorming

  • is ‘n lewenslange reis saam met Jesus. Dit impliseer ‘n proses van radikale innerlike transformasie wat uitloop op diens aan die naaste en die skepping.
  • gaan oor ‘n “herontdekking” van Jesus en ‘n eerstehandse leer leef met Hom; oor die voortdurende innerlike transformasie van ons lewens – in Dallas Willars se woorde “Becoming a new kind of person” .

In hierdie retraite word daar gefokus op die herontdekking van Jesus: Ons het ons misgis met Jesus… en ons herontdek saam sy evangelie.

Besprekings kan gedoen word by Wilma le Roux:
Tel. Nr. 021-808 3624
of epos haar by
Wortelgat Kaart

Wortelgat

[widgetkit id=13362]
Indien jy wil inskryf, vul asseblief die onderstaande vorm terug en faks na 086 563 7128