{ARGIEF}

Geloofsreis vir Vroue 2

Hierdie webblad wil ons bediening aan vroue bekend stel. Ons wil vroue inlig oor die geloofsreis waar ons vroue lei om hul vlerke te sprei.
  • Ons doen dit deur middel van Vroue met Vlerke wat ‘n inisiatief is om vroue oor kultuur- en groepsgrense heen te leer om mekaar te ondersteun, saam met mekaar luisterend Bybel te lees en so God se stem te hoor.
  • Ons wil deur bekendstelling van info rakende dit wat in gemeentes gebeur, vroue aanmoedig om deel te word van hierdie reis.