29 Julie 2012 ~ Negende Sondag in Koninkrykstyd: Ef 3:14-21 Die krag van God se liefde! In 'n wêreld waar mense mag misbruik, dwing God nie, maar dring God; oorreed God met liefde. Paulus, die intellektualis is nie op die podium van die Areopagus besig om te redeneer...

read more