{ARGIEF}

Eboeke

Lees eboeke – ePub en mobi (Kindle) – op jou PC!

Jy hoef nie 'n eleser soos 'n Kindle of 'n tablet (Android of iOS) te hê om eboeke te lees nie.  Eboeke kan net so goed op 'n PC óf 'n Mac rekenaar gelees word.   Vir ePub eboeke:  Laai Adobe Digital Editions af en installeer dit op jou PC.  Koop(laai) die ePub eboek...

read more

Jesaja – Lees, luister, leef – ePub

Beskrywing Die profeet Jesaja tree in ‘n baie moeilike tyd op. Die wêreldmag van die Assiriërs het Israel en Juda bedreig.  Geen wonder dat Agas koalisies probeer vorm het met ander wêreldmoondhede om die volk te probeer beskerm nie.  Jesaja verkondig egter dat God...

read more

Ontvang wat vir jou gegee is (ePub/Mobi)

Een van die groot hartseerstories van die kerk gaan oor wat keer op keer weer met die sakramente gebeur het. Die Doop en die Nagmaal is deur die Here in sy genade aan ons gegee om ons geloof en ons eenheid te versterk – om ons nader aan Hom en nader aan mekaar te...

read more

Push through the Pain (ePub/Mobi)

  Push through the Pain - Early reflections on a narrative/ethnographic contextual model for the research of congregations in conversation with a missional vision for the church - Frederick Marais & Pat Taylor Ellison (ePub en Mobi)

read more

Seisoene van die Siel (ePub/Mobi)

  Seisoene van die Siel - “SEISOENE VAN DIE SIEL” wil duidelik maak dat sekere “geloofsgewoontes”, op bepaalde tye in ons lewe, op ‘n natuurlike manier ruimte skep vir die Heilige Gees om organiese geestelike groei in ons te bewerkstellig - (ePub en Mobi).

read more

Johannes in ePub formaat

Die evangelie van Johannes fokus op Jesus as die gestuurde Woord van God wat volledig mens geword het. In hoofstuk 1-12 vertel Johannes van Jesus se publieke Joodse bediening met ’n fokus op wondertekens wat sy ware identiteit as die Seun van God openbaar. In Jesus...

read more

Hooglied in ePub formaat

Hooglied se liefdesgedigte belig verskeie kante van die liefde, die passievolle plesier in mekaar se geselskap, die wedersydse geborgenheid by mekaar, en die genot van seksuele eenwording binne die veilige ruimte van die familie en die huwelik. Hooglied besing nie net...

read more

Spreuke in ePub formaat

Spreuke leer ons dat daar ’n regte pad is om op te loop en ’n verkeerde een. Deur tien lewenslesse en meer as vyfhonderd en sestig spreuke leer die boek ’n mens om hierdie wyse pad in die praktyk van die lewe te onderskei en daarvolgens te begin lewe. Dit leer jou ook...

read more