Sondag 15 Maart 2009 Ek sou oorweeg om, in die lig van Eksodus 20:1-7 en die preekstudie, ‘n lyn te volg wat sterker aansluit by die feit dat ons in die lydenstyd staan.  Eksodus 20:1-7 is ‘n oproep om die Here alleen as God te vertrou en te dien; om Hom te aanbid...

read more