deur Mariëtte Steyn Elkeen van ons se lewe leef ons op 'n unieke manier en skryf so dus ons eie storie. Elkeen se storielyn is uniek en ons hoofstukke verskil dikwels baie. Soms is daar mooi dele: groen berge, branders wat inrol, kinders se lag, mense se omgee. Ander...

read more