Iemand vra my vandag om 'n gebed vir Suid Afrika te skryf. In 'n tyd waar emosies dreig om hand uit te ruk, het ons Christelike leiding nodig! In 'n land, waar mense nie meer na mekaar luister nie en waar emosionele opsweping hoogty vier - Mag die Here ons met sy...
Andrew Murray – ‘n Geestelike vader van gebed
Andrew Murray (9 Mei 1828 – 19 Jan. 1917) is die tweede van 16 kinders van Andrew Murray snr. (1794-1866). Sy vader, Andrew Murray snr. (van Skotland afkomstig) was vir 44 jaar op Graaff-Reinet predikant. In die herkoms van Andrew Murray se moeder is daar spore...
Jou gebed veraai jou geloofsidentiteit.
Hoe weet jy watter god iemand aanbid? In die Bybelse tyd is mense herken volgens die Naam wat hulle aanbid. Gebed is ʼn universele saak wat in byna al die godsdienste op een of ander manier beoefen word. Mense se godsdienstige oriëntasie word herken deur die identiteit...
Hoe lyk jou geestelike (spirituele) identiteit?
Soms sukkel ons met ons gebedslewe omdat ons nie regtig weet wie ons in Christus is nie . Dit is dus goed om die hele wete dat ons aan Christus behoort te herbesoek. Ons identiteit kan niemand van ons wegneem nie. Omstandighede kan dit nie vervreem nie, so ook nie...
Jesus se onverhoorde lydens-gebed.
Lydenstyd is ‘n tyd waneer ek meer as normaalweg bewus is van my eie broosheid en nietigheid. Dit is juis die bewustheid van my eie onvolmaaktheid dat ek die oorwinning van die opstanding na lydenstyd met soveel vreugde kan vier. Verskeie gebeure rondom my, het my die...
‘n Spiritualiteit van eensgesindheid
Gedurige konflik tussen gelowiges en soms ook gemeenteleiers laat my wonder waarom daar so gebrek aan eensgesindheid is. In ons weeklikse predikantevergadering in die gemeente, is ons op die oomblik besig met Filippense. Hierdie week het ons nagedink hoofstuk 2:1-4....
Hoe dink Calvyn oor gebed?
Hierdie is ’n vraag waarop ekself ’n antwoord wou hê. Met baie moed het ek die Institusie van Calvyn (1559) nader getrek. Behalwe dat ek weer besef het hoe vêr die denkwêrelde en taalgebruik (beskrywings) van 1559 en 2008 uitmekaar is, het ek in verwondering gelees...