Tweede Sondag in Koninkrykstyd ~ 2 Korintiërs 4:13-5:1 ~ GELOOF en VRYHEID VAN SPRAAK Paulus se belydenis in vers 13 veronderstel die vryheid van spraak. Dis ‘n mensereg en dit word deur ons land se grondwet beskerm. Dis een van die hoekstene van ‘n ware demokrasie....

read more