{ARGIEF}

gemeentenuus

Oggend-tee op Herbertsdale

deur Kinnie Britz Ons hier op Herbertsdale het ‘n wonderlike oggend-tee gehad en ek deel dit graag. Die saal was baie mooi versier. Allerhande verskillende houers is   gebruik – grotes, kleintjies, krommes, skewes, met ore en sonder ore – baie mooi! Die blomme het...

read more

Bybelstudie les dors op Swellendam

deur Carin Brink Op Dinsdagaande verruil sowat vier-en-twintig Swellendammers hul kosbare 7de Laan vir stilword om die Bybel. Hulle is nie meer vandag se kinders nie – die bene raak stadiger as die breinvermoë, en die gemoed moet beskerm word teen die bombardering van...

read more

Piketberg

deur Marina Grobbelaar Die Ring van Piketberg, bestaande uit agt gemeentes nl. Aurora, Eendekuil, Hopefield, Koringberg, Moorreesburg, Piketberg, Porterville en Redelinghuys het op 17 September 2013 ons jaarlikse Ringsbyeenkoms gehou.  Ons roteer dié byeenkoms tussen...

read more

Pofadder

deur Alida van Niekerk Vanaand moes ek vinnig kamer toe vlug of ek het in trane uitgebars. Dis hartverskeurend om jou hartsmense so te sien. Pa se wens is so eenvoudig, maar ook nie. Hy wil nog net een keer die Boesmanland groen sien. My liewe dierbare man se gemoed...

read more

Aurora (Sandveld)

deur Suzette Jacobs & Jane van Zyl “Almagtige Vader, Skepper en Bron van alle goedheid, as ek vir U wil dankie sê, soek ek stamelend na woorde. Wie U is en wat U doen en hoe U gee, oortref taal. U oorweldig my; laat my sprakeloos ...”(Uit: Gebede wat raak van...

read more