Goeie Vrydag: 10 April Ek het die afgelope week die voorreg gehad om 'n lesing van Paul Post by Communitas in Stellenbosch by te woon. Hy is professor in liturgiese en rituele studies by die Universiteit van Tilburg in Nederland. Die onderwerp van sy lesing was:...

read more