20 Okt 2013 ~ Twee en twintigste Sondag in Koninkrykstyd Luk 18:1-8:      ’n Handelende geloof en Liefde kweek volharding in gebed Die openingsvers maak dit vroeg duidelik dat dit hier gaan oor die aanhou van gebed, toegewydheid in gebed en veral oor die besit van die...

read more