6 April 2012 ~ Jes 52:13- 53:12 .... Goeie Vrydag Die Leesrooster se eksegese, kommentaar en preekvoorstel, het een woord by my laat vassteek: offer. Jesus was die offer. Dit is lank terug voorspel. Abraham se lewe vertel van die vroegste voorbeelde van die patroon...

read more