{ARGIEF}

jeug

Derde Kwartaal VBO-kursusdatums

Hoe lyk die VBO-program vir die begin van die Tweede Semester? Sommer vanaf die eerste week van die nuwe kwartaal is daar interessante VBO-kursusse wat by ons Communitas-kantore aangebied word. Hier is ‘n kort opsomming van elkeen – kliek om verder te lees … 20-21 Jul...

read more

Winterskool 2016 laat ons dink …

   Tuiste of nie?   Die afgelope Wintereskool by die Fakulteit Teologie op Stellenbosch is bygewoon deur ongeveer 225 persone uit meer as 20 verskillende denominasies en geloofstradisies. Daar is gepraat, geluister, geleer en gekuier rondom die tema van 'n Tuiste vir...

read more

Familiebediening-kursus op Hartenbos

  FAMILIEBEDIENING – hoe werk dit?   Hoe werk familiebediening in gemeentes, in huishoudings, in skole en binne 'n missionêre bediening in ons gemeentes? Wérk dit? In Richard Olson en Joe Leonard se boek: “A new day for family Ministry” maak hulle die stelling dat ’n...

read more

Inter-generatiewe Gemeentes

 EENDAG-KONFERENSIE oor INTER-GENERATIEWE GEMEENTES:   Perspectives on being an Intergenerational Church   Hoofspreker: Marcia Bunge, Professor of Religion, Gustavus Adolphus College, Minnesota, USA. Gedurende die laaste 13 jaar het Prof Bunge baie gepraat en...

read more

FAMILIEBEDIENING – DIE BES BEWAARDE GEHEIM…

  Hoe kan FAMILIEBEDIENING werk in gemeentes, huishoudings, skole en binne 'n missionêre bediening? Ouers se verantwoordelikheid ten opsigte van hul kinders is 'n verbondsverantwoordelikheid.  Ouers is dus ongeag van hul toegerustheid die primêre geloofsbemiddelaars...

read more