In die NGK Somerstrand gesels ons gereeld oor skilpad-geloof.  Iemand het êrens gelees dat die pad saam met die Here dikwels soos ‘n skilpad is.  Dit beweeg stadig voort, jy bid vir jare oor iets en dit voel vir jou dat niks gebeur nie, dat daar geen beweging is nie. ...

read more