Die projek word onderneem deur die Diensgroep Navorsing en Toerusting (Sinode van Wes-Kaapland), in oorleg met predikante oor die hele land. Die navorsing kyk watter konsensus na vore kom in die krisis. Ons beoog ʼn paar rondtes en wil telkens die bevindinge plaas op...
CORONA VIRUS | Missionale geleentheid vir gemeentes deur middel van digitale bediening
Kliek onder om op YouTube te kyk. Verwys ook na skakels onder die video by "show more". Adissionele inligting vir Predikante en Gemeentes: Coronavirus communitas riglyne
Missionale Konferensie
Hier volg die inligting van die Konferensie oor Missionale Ekklesiologie wat op Stellenbosch plaasvind gedurende Meimaand: Embodying the Missio Dei in New Contexts: A Missional Re-imagining of the Church When: 15-16 May 2017 Where: Communitas, Stellenbosch We will...
Winterskool: die Inhoud
Kom ons help verander die wêreld "Ons het baie stories van hoop gehoor... Ek het hier 'n eenheid in Christus ervaar... Dit was ons 4de Winterskool - ek het hierdie jaar meer energie ervaar, meer passie en meer hoop as ooit tevore. Júlle het my geïnspireer, my hoop...
Winterskool – die laaste dag
Gedurende die oggend van dag 3 van die Winterskool het die fokus geval op die kwessie van 'verander die Wêreld'. Kan die kerk 'n rol hierin speel? En hoe kan ons dan hierdie rol defineer? Dr Coenie Burger was die hoofspreker van hierdie oggend. Hy het verduidelik dat...
Changing the World?
Die sprekers van dag 1 by die Winterskool van 2-4 Junie 2015 op Stellenbosch Prof Barney Pityana het tydens die hoofrede van die oggend gepraat oor hoe om beide 'n getroue volgeling van Jesus én 'n verantwoordelike burger te wees. Ons word binne ons demokrasië geroep...
Willie Jonker Gedenklesing
ROME EN REFORMASIE: QUO VADIS RING VAN KAAP DIE GOEIE HOOP WILLIE JONKER-GEDENKLESING Die Ring van Kaap die Goeie Hoop bied die jaarlikse Willie Jonker–gedenklesing aan op Sondag 27 Oktober om 15:30 by die Cape Peninsula Reformed Church (Kloofstraat 55, reg langs...
Handelinge en Gestuurde Gemeentes
Die Handelinge Konferensie wat vandag by die Kweekskool op Stellenbosch begin verteenwoordig 'n prysenswaardige inisiatief tot grondige Bybelse gesprek in verband met Gestuurde Gemeentes (wens ek kon daar wees!). Ek het die afgelope jaar hier in die VSA opgemerk dat...
Kan gelowiges mekaar se hande los en steeds ’n Coram Deo lewenstyl hê?
In sy boekie “Signposts to Spirituality –towards a closer walk with God” beskryf Trevor Hudson die belangrikheid van die familie van God. Hy sê vanaf die oomblik wat ons besluit het om Christus te volg, is dit duidelik dat ons dit nie alleen kan doen nie. Die...