6 Oktober 2013 ~ Twintigste Sondag in Koninkrykstyd  Lukas 17:5-10 ~ Die geloof van klein treetjies  Ons gemeente praat nou die dag oor mosterdsaadjies. Nie een van ons weet eintlik hoe dit lyk nie. Nie een van ons weet ook eintlik veel van mosterd af nie, behalwe dat...

read more