WINTERSKOOL 2016 Die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch, in samewerking met Communitas, Ekklesia en die Beyers Naudé-Sentrum vir Publieke Teologie bied jaarliks ‘n Winterskool aan vir predikante en pastors van verskeie denominasies, studente en...
Kursusse en Konferensies Eerste Kwartaal 2016
Communitas se VBO-kursusse is nie net geleenthede waar kennis oorgedra word nie. Dis tye en plekke om stil te raak, na gees én liggaam gevoed te word, te luister én te gesels, bande te smee en koinonia te beoefen. Hier is 'n paar foto's om te illustreer waaroor dit...
Changing the World?
Die sprekers van dag 1 by die Winterskool van 2-4 Junie 2015 op Stellenbosch Prof Barney Pityana het tydens die hoofrede van die oggend gepraat oor hoe om beide 'n getroue volgeling van Jesus én 'n verantwoordelike burger te wees. Ons word binne ons demokrasië geroep...
MEER GELUKKIG?
Hoe gelukkig is jy? Tevrede? Vervuld? Vol vreugde? Veerkragtig? Positief? Opgewonde? Hoopvol? Ons besef almal vreugde en geluk is meer as net ‘n gevoel. Toe die bekende Harvard Universiteit die kursus oor “Happiness” aanbied, het hulle die meeste inskrywings ooit...
‘n Ode aan my VG kollegas
Verlede week was ek by 'n geleentheid waar 'n senior joernalis verwys het na die bekende essay van Samuel Scudder "Take This Fish and Look at It," Dit is die verhaal van 'n jong entomoloog (insektekundige) wat van sy professor die opdrag kry om na 'n vis te kyk en...
Laat jou bediening weer BLOM!
NUWE GROEI EN VRUG 'n VBO-kursus Die Moreletapark Assosiasie (mpa) bied reeds die afgelope 3 jaar ‘n program van ondersteuning aan om leraars toe te rus om nuwe groei en vrug in hulle persoonlike lewe en in hulle gemeentes te vind. Deur hierdie leiersbyeenkomste...
Wil jy PEAK LEADERSHIP aanbied?
Peak Leadership Fasiliteerders-opleiding Die Peak Leadership-kursus is nie net ’n kursus vir besigheidsleiers nie. Dis ’n tydige kursus vir geestelike leiers vir die huidige werklikheid waarin God ons plaas! Peak Leadership offers performance systems that motivate...
Nuwe Leiers?
Nuwe leiers vir nuwe werklikhede Ons moet begin om heeltemal anders te dink oor wat die kerk is, hoekom die kerk daar is en hoe die kerk effektief en funksioneel kan raak. Wat hiervoor nodig is, is ʼn absoluut radikale sprong. Dit vereis ʼn enorme omwenteling, en...
Spesiaal vir alle Leiers
PEAK LEADERSHIP: Hoe persoonlike leierskap die gemeente en gemeenskap na nuwe hoogtes (“peaks”) kan begelei. Wanneer? 18 –20 Feb 2014 Waar? Stellenbosch Aanbieders: Jannie le Roux & Peet Bester Tema en Doel Dis nie net ’n kursus vir besigheidsleiers nie....
3 ANKERS OM JOU ANGSTIGHEID TE FOKUS
Angstigheid is deel van die leier se lewe. Normaalweg is angstigheid die aansporing om gereed te maak vir gevaar. Dis die aanmoediging om jou posisie te skuif, te leer en verander. Ongelukkig loop sommige leiers met soveel angstigheid rond dat die lewe gewoon...