In hierdie laaste van my sewe blog bydraes oor Pinkstergemeenskappe - geinspireer deur Coenie Burger se werk oor gemeentes as bewegings in die kragveld van die Gees, en in teologiese gesprek met Peter Block se boek oor hoe gemeenskappe vorm en transformeer - is die...
Pinkstergemeenskappe 5: ‘n Vertrek waar ons verantwoordelikheid neem
Iemand het gister 'n kort, maar treffende, verhaal vertel van die merkbare verskil in die vertrek toe leiers begin verantwoordelikheid neem...
Pinkstergemeenskappe 4: ‘n Vertrek met oop vensters van moontlikhede
Gemeentes wat beweeg in die kragveld van die Gees is oop vir die inbreking van God se toekoms op enige gegewe oomblik ("God's promised and preferred future", soos Pat Keifert dikwels daarna verwys). Gemeentes is vertrekke met oop vensters waar die Duif verrassend kan...
Pinkstergemeenskappe 1: Jy is nie al een in die vertrek nie
Ek het in my vorige bydrae begin wonder wat dit in hierdie Pinkstertyd sou kon beteken as ons opnuut weer nadink oor die plaaslike gemeente as 'n beweging in die kragveld van die Gees (n.a.v. Coenie Burger se gebruik van hierdie twee Pinkster metafore in sy boek...
Dinamiese Pinkster Gemeentes
Ek mis die tipiese Pinksterweek gebruike en aktiwiteite van meeste NG gemeentes hierdie tyd van die jaar. Maar hier in ons gemeente in St. Paul (Minnesota, VSA) is daar die treffende gewoonte op Pinkstersondag om op 'n gegewe moment in die erediens Handelinge 2...
Covey Kursus 23-25 Junie 2009
Ontwikkeling van persoonlike leierskapsvaardighede Communitas nooi jou graag uit na die volgende aanbieding van die "Signature" werkwinkel van Stephen R Covey die 7Habits of Highly Effective People . Vir die afgelope 9jaar is Communitas 'n lisensiehouer om hierdie...