{ARGIEF}

Liturgie

Kursus oor die Doop

Doop en Bediening:     Ontvang wat vir julle gegee is   28-30 Julie 2015 Aanbieders: Andries Cilliers en Tinus van Zyl In hierdie kursus gaan die klem nie in die eerste plek op die verskille oor die doop val nie, maar eerder op wat die kerke in gemeen het en hoe ons...

read more

Groot Konferensie, Groot Sukses!

Worship Conference 2015   Hierdie is waarskynlik die omvangrykste konferensie nóg in Suid Afrika oor die erediens en liturgie - ons dink nie daar was al `n liturgiekonferensie van hierdie omvang in ons land gehou nie.  48 temas is deur 34 sprekers en predikers...

read more

Hoe dink jy oor die Doop?

 Doop en Bediening Ontvang wat vir julle gegee is   Het jy vrae rondom die doop? Ons fokus so dikwels op die verskille tussen kerke oor hierdie saak - maar wat het die verskillende kerke in gemeen rondom die doop? Kom luister na Coenie Burger en Andries Cilliers...

read more

20-22 April: Liturgie en Liturgiese Leiding

Liturgie en liturgiese leiding (VBO 10)  Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624; cmer@sun.ac.za Laai inskrywingsvorm af Aanbieders:   Cas Wepener, Coenie Burger en Michiel StraussDatum:  22-22 April 2010Plek:  Stellenbosch Tema en doel:  Die Sondagerediens is...

read more