{ARGIEF}

menswaardigheid

Teologie en Menswaardigheid

'n Werkstuk nav Prof Dirkie Smit se YouTube lesings oor Teologie en Menswaardigheid, hierdie jaar Kursus op Aanvraag 12 in die VBO-boekie - deur Ds Stephan Lubbe Miskien sou ek dit wat volg as ’n preek (soos die opdrag dit aandui) kon aanbied, maar ek noem dit graag...

read more

Ontwikkel vriendskappe oor grense

Loop Saam – Walking Together: Eendag-werkswinkel Hierdie dag word ʼn spasie geskep vir alle predikante én lidmate wat graag ʼn rol in versoening wil speel. Waar ons oor grense na mekaar uitreik en vir mekaar omgee, leer ons om mekaar met liefde en respek te hanteer. Dan...

read more

Loop Saam

Om in iemand anders se skoene te kan staan Die kerklike wêreld het op 5 Julie 2017 tot stilstand gekom met die ondertekening van ‘n dokument deur die Gereformeerdes, Lutherane en Methodiste vanoor die wêreld, asook die Rooms Katolieke Kerk. Die dokument verklaar dat...

read more

Derde Kwartaal VBO-kursusdatums

Hoe lyk die VBO-program vir die begin van die Tweede Semester? Sommer vanaf die eerste week van die nuwe kwartaal is daar interessante VBO-kursusse wat by ons Communitas-kantore aangebied word. Hier is ‘n kort opsomming van elkeen – kliek om verder te lees … 20-21 Jul...

read more

Winterskool 2016 laat ons dink …

   Tuiste of nie?   Die afgelope Wintereskool by die Fakulteit Teologie op Stellenbosch is bygewoon deur ongeveer 225 persone uit meer as 20 verskillende denominasies en geloofstradisies. Daar is gepraat, geluister, geleer en gekuier rondom die tema van 'n Tuiste vir...

read more

Winterskool – die laaste dag

Gedurende die oggend van dag 3 van die Winterskool het die fokus geval op die kwessie van 'verander die Wêreld'. Kan die kerk 'n rol hierin speel? En hoe kan ons dan hierdie rol defineer? Dr Coenie Burger was die hoofspreker van hierdie oggend. Hy het verduidelik dat...

read more

Changing the World?

Die sprekers van dag 1 by die Winterskool van 2-4 Junie 2015 op Stellenbosch Prof Barney Pityana het tydens die hoofrede van die oggend gepraat oor hoe om beide 'n getroue volgeling van Jesus én 'n verantwoordelike burger te wees. Ons word binne ons demokrasië geroep...

read more