13 Maart 2011 – Eerste Sondag in Lydenstyd:  Matt 4:1-11

Oor misterie, mirakel, mag… en gebedversoeke!

My skoonma het onlangs die passievolle en filosofiese roman “The Brothers Karamazov” Братья Карамазовы Brat’ya Karamazovy in Russies (1880) van die Russiese skrywer Fyodor Dostoyevsky gelees en my met entoesiasme van sy bekering en teologie vertel.

In die hoofstuk “The Grand Inquisitor” kom Christus tydens die Inkwisisie terug aarde toe en doen ‘n aantal wonderwerke. Hy word gearresteer en die doodvonnis opgelê. In die tronk word Christus deur die Hoofondersoeker (GI) besoek en aangekla. Ek haal uit Google bronne aan:

read more