{ARGIEF}

missionaal

Presentations Worship Conference

  Information and Power Point Presentations During the two-day conference, hosted by Communitas, Ekklesia (Stellenbosch University), and the Calvin Institute of Christian Worship (Grand Rapids, USA) several South African and international theologians presented...

read more

Uitreik … en daarna?

Uitreik of Inreik? Hierdie voldag VBO-kursus/werkswinkel het ten doel om kursusgangers sensitief te maak vir die onbeplande gevolge van uitreike. Navorsing wys onder andere dat veral kinders negatief beïnvloed word nadat ʼn gemeente ʼn naweek of week uitreik in hulle...

read more

Kom kuier en gesels prakties …

Tieners met Roeping!  Het jy al ooit gewonder wat ‘n gepaste manier is om tieners bloot te stel aan nood? Het jy al nagedink oor hoe jy deur jou jeugbediening jongmense kan beïnvloed om anders te dink oor die uitdagings van ons land? Wil jy graag tieners (of ander...

read more

Cultivating missional change

Boekbekendstelling tydens Missionale Konferensie Cultivating missional change: The future of missional churches and missional theology Coenie Burger, Frederick Marais en Danie Mouton (redakteurs) Uitgegee deur Bybelkor, Wellington 2017 438 bladsye Hierdie boek word...

read more

Missionale Konferensie

Hier volg die inligting van die Konferensie oor Missionale Ekklesiologie wat op Stellenbosch plaasvind gedurende Meimaand: Embodying the Missio Dei in New Contexts: A Missional Re-imagining of the Church   When: 15-16 May 2017 Where: Communitas, Stellenbosch We will...

read more

Om geroep te wees

Teologiese Opleiding: Is jy dalk geroep?   'n Missionale Kerk dink wyer oor Bediening en Teologiese Opleiding 'n Missionale kerk dink wyer oor bediening en teologiese opleiding. 'n Missionale kerk is anders en bring verandering. 'n Missionale kerk is 'n kerk wat wil...

read more