Sondag 15 Julie 2012 ~ Sewende Sondag in Koninkrykstyd: Mark 6:14-29 Hierdie gedeelte pas in die middel van Markus se vertelling van die uitstuur van die 12 (Mark 6:7-13) en hul terugkeer 6:30-34). Hieruit kan ons die afleiding maak dat hy pertinent die aandag wou...

read more