{ARGIEF}

predikantwees

Alfa pastorale program

ALFA PASTORALE OPLEIDING, BERADING EN GEMEENSKAP SENTRUM  (GESTIG:1987) bied aan: ‘N JAARKURSUS IN PASTORALE OPLEIDING, BERADING EN GEMEENSKAPSDIENS  1 MAART 2017 TOT 28 FEBRUARIE 2018 (Teikengroep: Studente, predikante, jeugwerkers, onderwysers, maatskaplikewerkers,...

read more

Om te wát met ʼn Gevorderde Sertifikaat?

    Waarom 9 kursusse in 3 jaar? Hoekom sal ek nodig hê dat iemand namens my besluit wat ek moet leer? So vra iemand oor die Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing, ʼn reeks kursusse wat jou oor ʼn tydperk van 3 jaar op ʼn nuwe leerkurwe neem. In hierdie tyd gaan...

read more

Nuwe VBO-Kursus

      Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing Die Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing waaraan die VBO Taakspan in samewerking met Communitas en Ekklesia sedert verlede jaar beplan het, word nou met groot blydskap voorgelê. Die eerste kursus vind reeds...

read more

Voel jy vasgeverf, of slaap jy sleg oor finansies?

     VBO 7 :   Entrepreneurskap en Finansiële Intelligensie     Die meeste van ons predikante is nie bekend  vir ons buitengewone finansiële intelligensie nie!  Ons dink min oor geld, het gewoonlik te min geld(!) en sou verseker verkies om nie daaroor te praat met...

read more

NUWE GEVORDERDE VBO-KURSUS

Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing Die bedoeling met die gevorderde sertifikaat in Bedieningsvernuwing is om aan leraars wat behoefte daaraan het, ʼn meer inklusiewe en omvattende reeks kursusse aan te bied wat hulle op ʼn veel breër front gaan heroriënteer...

read more

Vroeg

Iewers tussen slaap en wakker, daar kom kry U my. Dankie vir die impuls-wenke wat U dan kom gee. En later, in my oopoog denke, gaan U altyd mee - tot U my daar kry waar U my wil hê: op-en-wakker. Al is ek nog nie heel by, is U heel by my; begin U voorberei en lei.

read more

Oggenddonkerte

Ek sit vanoggend vol draal-maal gedagtes wat om en om rondrol oor wat verwag is en wat te ag is. My potlood krap-krap om die jeuk te raak en die pad oop te trap, na verligting te slaak in 'n woord se maak. Ek wil bly wag, soekend spied, tot in hierdie nag 'n ster...

read more

VDM-gebed (2)

Help my oë, help my oor; lei my sien en lei my hoor. Dis vir Sondag klaar bestel dat ek van U moet kom vertel, en mense help verby miskien tot hul U sien. Moet tog nie talm. Kom maak my kalm. En laat my verdwyn as U Sondag verskyn.

read more

VDM-gebed

Diep hierbinne raak U my; slyp U sinne om uit te gly in die preek van die week. Help my kuier en help my oor hou onder die sluier van u trou.

read more